NUUS LATEST

Okiep Hoërskool se opvoeders vereer vir uitnemendheid in onderwys
July 28, 2026
"Die toekenning is 'n erkenning van haar uitstekende leierskap, passie vir gehalte-onderwys en haar toewyding aan die ontwikkeling van leerders en personeel."Okiep Hoërskool het rede tot feesviering nadat verskeie opvoeders tydens die Namakwa Distrik: National Teaching Awards and Well-Done Function
Okiep Hoërskool ontvang skenking van skoolskoene vir leerders
July 28, 2026
"Volgens die skool sal die skenking 'n betekenisvolle verskil in die lewens van verskeie leerders en hul gesinne maak deur te verseker dat hulle met die nodige skoolbenodigdhede toegerus is."Okiep Hoërskool het sy opregte waardering uitgespreek teenoor die Okiep Holy Rosary Church en die St. Vincent
Hoërskool Concordia se opvoeders vereer vir uitnemende NSS-prestasies
July 28, 2026
"Me. Stone-Coetzee het verder namens Hoërskool Concordia 'n toekenning in die kategorie vir skole met diversiteit ontvang, wat die skool se verbintenis tot inklusiewe en gehalte-onderwys beklemtoon."Hoërskool Concordia het Maandag, 27 Julie 2026, ‘n dag van trots beleef toe verskeie opvoeders tydens